Sunday 28 July 2013

Die begin van 'n nuwe ding



 


Het jy al baie gesien hoe die Android Google Play aanlyn-winkel baie Engelse resepteboeke het. Vir jou verniet om te gebruik... Maar het glad nie ene in Afrikaans in jou taal nie.

Ek stelvoor gebruik "Dorinkie-Perske". Dis alles in Afrikaans in die taal waarvoor jy lief is. Ek soek die beste resepte uit en stel hul voor in app wat jy kan download verniet van Google Play. Die vertooning van die app is vars. Skrif is lekker groot en prente en kleur is ook betrokke om jou gemak te laat voel wanneer jy 'n resep lees.

Lys items vlieg voor jou bymekaar so alles lyk mooi as jy dit sien. Alle aandag boodskappe is ook in Afrikaans. Meeste ander rekenaar- of selfoonprogrammeerders maak die fout om dit nie by te bring in hul programme nie. Ek dink aan julle as verbruikers.

Verder, daar is ook bak metodes wat 'n mens kan volg en afmeetings wat belangrik is wanneer 'n mens 'n resep volg.  Watter temprature is reg vir jou oond? Moenie daar oor bekommerd wees nie. Die hulp funkies kan jou verduidelik hoe om dit te bereik.

Gedink dalk is 'n resep so goed dat jy dit met 'n vriend of vriendin of self n famielielid wil aanstuur. Dis so maklik soos 'peanuts'. Wanneer jy 'n resep oop het maak net gebruik van die 'share' knoppie. Jy kan dan 'n opsie kies hoe jy dit wil aanstuur bv. epos? Facebook? Twitter?...

Ek hoop julle geniet wat ek voorgebring het vir die Afrikaanse publiek en om dinge af te sluit vra ek 'n klein guns van julle.

Ek wil graag hierdie projek groot maak en daarmee bedoel ek dat julle vir my respete moet aanstuur asseblief. Dit sal lekker wees om te sien hoe die publiek ook betrokke kan raak.

Ek sal verwag dat julle vir my in 'n vormaat moet stuur asseblief.

<Naam van resep>

<Bestandele>

<Toestel benodighede>

<Metode>

<Foto van eind produk - verkieslik in goeie kwaliteit asseblief>

<Oorspronklike skrywer van resep>

Julle kan hierdie gerus op Dorinkie-Perske se Fabebook blaai gaan post asseblief.

Druk hier om respete te plaas op Donkie-Perske se Facebook blaai. Ontou asseblief om ook die "Like" knoppie te druk.



Ek hoop dat julle as publiek sal my ondersteun in my projek. Baie dankie vir die tyd wat jy moes afstaan om my blog te lees.

NB: Die app laai resepte van 'n aanlyn databases en daarom sal die app vinnig en klein wees om af te laai. Ek stel voor wanneer jy die app gebruik, maak asseblief seker jy het genoeg data op jou selfoon gelaai of dalk moet jy by 'n Wi-Fi hotspot konnekteer en die app gebruik.


Druk hier om vanaf Google PlayStore aftelaai.

'n Donasie so gaaf wees as jul een wil gee vir die tyd wat ek afstaan om resepte op die databases te laai en verbeteringe aan die app bring.

Druk asseblief op die donate knoppie.